PROGRAM & KAARTJIES - KOM FEES JOU UIT JOU SKOENE UIT

Al ons Goue Sirkel kaartjies is reeds uitverkoop. So die vooruitsigte is baie opwindend, maak seker jy is sommer al vroeg hier om te deel aan die feespret.

Ons het gewone dag kaartjies en ook naweek kaartjies. Gaan loer hier vir die kaartjie pryse.  Kaartjies is by ons kantore of vermy die ry en kom vinniger by die fees aksie uit en kry sommer jou kaartjie by Computicket.

Hier is jou Feesprogram vir 2019: