ADAM  -  Joe F  -  Heidi  -  Deon Groot  -  Juan Boucher  -  Jay  -  Wynand & Cheree  -  Jo Black  - Crystal     
  Piet Pompies  -  Dirk van der Westhuizen  -  Jan Bloukaas  -  Demi-Lee Moor  -  EON Groep  -  Pieter Mohr    

KLIPSPRUIT SUPERSTERRE - KOM FEES JOU UIT JOU SKOENE UIT

Ons is ook die trotse borg en aanbieder van Klipspruit Supersterre met ondersteuning van ons borge Nester Musiek en Kelber Music.

Die inisiatief van hierdie kompetisie het in 2017 soveel aftrek gekry en talent van reg oor die land het kom deelneem.  Ons wenner van 2017, MJ, het almal stom geslaan en ons glo dat ons vir hom 'n hupstootjie gegee het op die pad van 'n suksesvolle sang loopbaan.

Die wenner van Klipspruit Supersterre wen R10 000 kontant asook 'n demo liedjie opname ter waarde van R30 000 en natuurlik die voorreg om op te tree op die hoof verhoog met die Klipspruit Rivierfees.

Ons hou 'n paar uitdun rondtes om dan tien finaliste in die finale rondte met feesnaweek te laat meeding om die titel.

Hier is ons finaliste dusver. Die volgende uitdun rondte vind op 28 Julie 2018 plaas en jy kan nog inskryf.  Hou hierdie bladsy dop om te sien wie die finale 10 gaan wees. Jy kan ook die nuuste (Blad word opdateer na elke rondte)