ADAM  -  Joe F  -  Heidi  -  Deon Groot  -  Juan Boucher  -  Jay  -  Wynand & Cheree  -  Jo Black  - Crystal     
  Piet Pompies  -  Dirk van der Westhuizen  -  Jan Bloukaas  -  Demi-Lee Moor  -  EON Groep  -  Pieter Mohr    

ANDER TREKPLEISTERS - KOM FEES JOU UIT JOU SKOENE UIT

Ons fees venue word tot die optimum benut en behalwe vir die musiek optredes is daar ander vermaak vir oud en jonk.  Die hoogtepunte vir 2018 se fees vermaak is:

HWA stoei optrede (27 Oktober-15:00)

Klipspruit Supersterre

• Mr Bones optrede vir die jongspan

• Waterglybane en supertubes

• Adventure island

• Zorb track

• Putt-putt

En wat is 'n fees nou sonder iets lekker om te eet en te drink. Van spookasem, 'slush puppy', tuisgemaakte lekkergoed, springmielies, tuisgebak, 'mini donuts', 'spiral potatoes', draai roomyse, bubble juice, fudge, 'hotdogs', hamburgers, jaffels, pasteie, vis en skyfies, hoender en slaai, geroosterde toebroodjies en nog baie meer....ons belowe jy sal nie honger of dors huis toe gaan nie.