ADAM  -  Joe F  -  Heidi  -  Deon Groot  -  Juan Boucher  -  Jay  -  Wynand & Cheree  -  Jo Black  - Crystal     
  Piet Pompies  -  Dirk van der Westhuizen  -  Jan Bloukaas  -  Demi-Lee Moor  -  EON Groep  -  Pieter Mohr    

VERBLYF & UITSTALLERS - KOM FEES JOU UIT JOU SKOENE UIT

UITSTALLERS: Registrasie vir uitstal spasie is nou oop.  Ons nooi al die kreatiewe siele uit om hulle produkte te kom ten toon stel en verkoop op fees naweek en ook almal wat iets lekkers te drinke en te ete het om te bied.  Ons het alreeds heelwat uitstallers maar daar is altyd plek vir nog.

Laai sommer jou aansoek hier af en stuur vandag aan estelle@klipspruitriverresort.co.za.

KLIPSPRUIT RIVIER FEES UITSTALLER AANSOEK

Gaan loer gerus hier watter uitstallers is hiedie jaar by die fees:


VERBLYF:  Ons oord is so te sê vol bespreek met slegs kampeer plekke beskikbaar. Stuur 'n epos aan bookings@klipspruitriverresort.co.za om 'n kamp plek te bespreek.

Vir ander verblyf in die omgewing kontak vir Hanlie van Bothaville Info by 082 396 7556 of stuur vir haar 'n epos na hanlie@bothaville.info